by Daniël Luttig | Jul 9, 2025 | Dualisme, Angs, Mental health, Psigiese gesondheid, Stres
Dualisme van die mens Deur die geskiedenis heen het verskeie denkers en kunstenaars met die volgende vraagstuk geworstel: hoe is dit moontlik dat die mens tegelykertyd tot radikale goedheid én vernietigende boosheid in staat is? Hierdie spanning – tussen lig en...