Welkom by my praktyk. 

Ek is 'n Kliniese Sielkundige gebaseer in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Ek voorsien individuele terapie aan volwassenes.

Daniel Luttig Clinical Psychologist - profile picture: sitting on chair in front of desk in office of his private practice

Ons dienste

Therapeutic space with leather couch and abstract painting
Clinical Psychologist listening attentively

Angs & Depressie

Uitdagings met verhoudinge

Emosionele regulering

Woede

Self-esteem, self-ondersoek en self-groei

Trauma

Rou en smart

Prosessering van groot lewensveranderinge

Uitdagings met die lewe, werk en jouself

Opvolg herstel, soos na die onstlaan van 'n psigiatriese-hospitaal of kliniek

Roslyn Jantjies - Kliniese Sielkundige - webtuiste

My kollegas, Roslyn Jantjies & Francois Liebenberg, bied ook verskeie terapeutiese dienste. Klik hierdie skakel vir meer informasie.

Francois Liebenberg 2 - Kliniese Sielkundige - webtuiste
therapy 5
therapy 5

Terapeutiese benadering

Mense vra dikwels: "wat is 'n lewe wat die moeite werd is?" Om die Griekse filosoof Sokrates te parafraseer, "die lewe wat ondersoek is, is die moeite werd om te lewe". My doel is om 'n veilige en vertroostende terapeutiese ruimte te verskaf, ten einde 'n omgewing van selfbegrip, verkenning, probleemoplossing en groei te fasiliteer. Alhoewel my benadering gebaseer is op fundamentele waardes van persoongesentreerde terapie, het my breë blootstelling in sielkunde en uitgebreide opleiding en praktiese ervaring my in staat gestel om buigsaam te wees om te voorsien aan die individuele behoeftes wat van elke kliënt vereis word. Hierdie geïntegreerde benadering steun op 'n verskeidenheid perspektiewe en beginsels soos kognitiewe gedragsterapie, psigodinamiese prosesse en eksistensialisme.

Skeduleer 'n afspraak vandag.

Jy is welkom om met ons kontak te maak deur middel van een van die kommunikasie-opsies gelys op my kontakbladsy.

Therapeutic space with down-lights, abstract painting and leather couch - Daniel Luttig Clinical Psychologist

“Knowing yourself is the beginning of all wisdom.”

Aristotle

“The good life is a process, not a state of being. It is a direction, not a destination.”

Carl Rogers

“The secret of getting ahead is getting started. The secret of getting started is breaking your complex overwhelming tasks into small manageable tasks, and starting on the first one.”

Mark Twain

Kantoorure:

Maandag 9 am–6 pm
Dinsdag 9 am–6 pm
Woensdag 9 am–6 pm
Donderdag 9 am–6 pm
Vrydag 9 am–6 pm
Saterdag 9 vm-1 nm

Kontak

(061) 534-7935

13 Fairway Rd, Bellville, Cape Town, 7530

Daniël Luttig Kliniese Sielkundige / Clinical Psychologist

HPCSA: PS 0154229

Praktyknommer: 1096001

Nuusbrief

afAfrikaans